LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Victorian Square Guesthouse | LekkeSlaap
+40

Victorian Square Guesthouse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Victorian Square Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Noël M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noël M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karootema.

Baie modern maar tog tipies Graaff-Reinet.

Peet V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Enkelreisiger

Netjiese, bekostigbare verblyf met veilige parkeerplek!

Die geriewe is ruim, skoon en die gastehuis sentraal geleë. Ek sou laat op Saterdag aankom en die dame aan diens het uit haar pad gegaan om my van nodige inligting te voorsien. Aangenaam verras met die Victorian Square Guesthouse en sal beslis weer hier oorbly!

Steven S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven S
Enkelreisiger

Great overnight spot.

Perfect for an overnight spot, spotlessly clean, good amenities, helpful staff and easy access and secure.

Jan Leon Swanepoel S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Leon Swanepoel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam, sal dit graag aanbeveel vir enige iemand.

Diens was uitstekend. WiFi het ongelukkig nie gewerk op ons fone nie maar verder baie goed. Goeie diens ontvang, was tevrede.

Michiel S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Dit is die netjiesste en skoonste gastehuis waarin ons nog oorgebly het. Die kamers is tot in die fynste detail toegerus.

Leonie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Pragtige skoon en ruim kamers. Het sommer tuis gevoel.

Catherine S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Enkelreisiger

Brilliant!

Great stay, will definitely be a regular.

Jackie P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P
Gesin met tieners

Gasvryheid tops, gerieflik en netjies! Baie oulik!

Sien sterre.

Anton L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Gesin met tieners

Wonderlik en gerieflik.

Goeie ligging! Plek is skoon en goed toegerus.

Paul H - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Wonderlike diens en gasvryheid!

Hendrik F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik F
Saam met vriende

Baie goeie ervaring.

Sal die oorslaap aanbeveel.

Ingrid S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon, ruim selfsorg-eenhede. Goed toegerus.

Sal dit hoogs aanbeveel. Historiese huis van buite, maar modern binne.

Paul G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, verwagtinge oorskry.

Baie netjies, waarde vir geld. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Anette B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige netjiese oornagplek.

Die kombuis is so goed toegerus, regtig spesiaal vir paar dae se kuier.

Petrea S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrea S

Skoon, gerieflik, alles wat ons nodig gehad het om ons verblyf lekker te maak.

Ons gasvrou (Lorainne) was so behulpsaam en het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf lekker te maak. Baie dankie daarvoor - ons sal regtig weer in Victorian Square gastehuis tuisgaan en dit aanbeveel.

Hannes C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oud, maar luuks.

Wat 'n verrassing! Vriendelike ontvangs, uitstekend toegeruste kamer. Luukse bed, lugreëling en pragtige braaikamer met baie hout. Ons het heerlik gebly en sal die gastehuis vir seker aanbeveel.

Renette O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renette O
Saam met vriende

Dit was wonderlik.

Dit was aangenaam. Silwerskoon. Veilig. Sentraal. Professionele diens.

Cornélle V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornélle V
Saam met vriende

Geriewe is pragtig, nuut en skoon. Die baddens in die vertrekke is wonderlik.

Heerlik oornag en lekker gebraai toe ons arriveer. Wonderlike, skoon geriewe. Sal volgende keer langer daar bly om omgewing te verken. Kan definitief aanbeveel.

Zenda E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zenda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik

Niks kort nie naby eet plekke

Audrey K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag.

Geyser is klein so waarsku gaste, om nie te lank te stort nie. Tweede persoon stort dan lou. Verskaf 'n groot snymes. Toerisme blaai met dinge om te doen, sal oulik wees.

Mary E - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om by 'n gastehuis oor te bly soos in die Victorian Square.

Was 'n veilige en rustige omgewing.

Corlene V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek, netjies, skoon en luuks.

Puik waarde vir geld.

Helena F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die kamers is uitstekend en gemaklik. Alhoewel dit selfsorg is, is daar uitstekende eetplekke nie ver van die gastehuis.

Victorian Square Guesthouse's terugvoer

Dear Helena

Thank you for the positive review. I could not agree more with you, we are spoiled with amazing restaurants.

Warm regards
The Team: Victorian Square Guesthouse


Victorian Square Guesthouse
Leane S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S
Enkelreisiger

Pragtige plek en baie effektiewe vriendelike diens. Veilig en waarde vir geld.

Sien sterre.

Victorian Square Guesthouse's terugvoer

The team at Victorian Square Guesthouse says thank you for the lovely review.

Kind regards
Lorana.

Victorian Square Guesthouse
Rochelle N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle N
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag-akkommodasie.

Ons het middernag gearriveer met ‘n baba en twee Jack Russels. Die akkommodasie was baie aangenaam: groot genoeg vir ons gesin, aantreklik op die oog met bo-standaard geriewe en ‘n vars gevoel. Die in-en uittekenprosedures was moeiteloos. Ons wou nog graag van die netjiese braaigeriewe gebruik maak. Victorian Square Guesthouse sal ons beslis weer sien.

Victorian Square Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for your lovely review and support. We are excited to have you visit again.
Kind regards,
VSG Team

Victorian Square Guesthouse
Jeannie B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie modern!

Op pad Stilbaai toe het ons oornag by Victorian Square Guesthouse. Wat ‘n pragtige, netjiese en veilige plekkie was dit nie. Die gasvryheid wat ons ontvang het, was top klas en sal dit vir enige iemand voorstel.

Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6171f3cd985c0bbe2bb37127e39142847b35c81bf6ac99a9850794da9ec0bc36350673df508d543636dca9b57ac4490ffe21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 72 Stockenstroom Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.2535765 24.529879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!