Victoria’s Secret
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis
Huisreëls
Rook en vape binnenshuis is streng verbode.
Partytjies en harde musiek word nie tussen 22:00 en 06:00 toegelaat nie.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir die koste van die vervanging van verlore sleutels, beskadigde deurslotte of enige breekplekke voor vertrek.
Geen eet, drink of berging van kos en drank word in gastekamers toegelaat nie.
Die gebruik van kerse of oop vlamme is streng verbode.
Water moet spaarsamig gebruik word. Slegs toiletpapier mag in die toilet weggegooi word; geen ander vreemde stowwe word toegelaat nie.
Die kombuis moet te alle tye skoon en netjies gehou word.
Toestelle wat nie gebruik word nie, moet afgeskakel word, elektrisiteit moet spaarsamig gebruik word en die gasbottel moet na gebruik toegemaak word.
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling. Honde word nie op beddens of meubels toegelaat nie, en gaste sal aanspreeklik gehou word vir enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word. Gaste moet hul eie hondebed saambring; bakke word voorsien. Honde mag in die waskamer slaap.
Braai word slegs buite toegelaat.
Patio-glasdeure moet vasgehaak word wanneer hulle oop is om te verhoed dat die wind hulle toeslaan.
Kinders word nie naby die swembad toegelaat sonder toesig van volwassenes nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Victoria Way, West Beach, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang