Videira Country House
Beskrywing
Videira Country House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n skilderagtige wyn- en graanplaas 30 km vanaf Riversdal en Heidelberg en 10 km vanaf Vermaaklikheid.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en-suite badkamer het.
Die kombuis is ten volle toegerus en daar kan na hartelus gekook en gekuier word. Die leefarea het 'n kaggel, TV (nie DStv) en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n swembad en binne- en buitebraai.
Gaste kan tussen die wingerde en olyfboorde gaan stap. Daar is ook eindelose keuses van paaie in die omgewing waar fietryers and drawwers hulle self kan geniet.
Slaapplek
'n Bespreking by Videira Country House sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- Boeke en Tydskrifte
- DVD
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Videira Country House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |