Vidi's Place
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vidi's Place bied bekostigbare vakansieverblyf in Struisbaai. Dit is slegs geskik vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 14 jaar. Al bly die eienaars op dieselfde perseel is die woonstel heeltemal privaat.
Dit is 'n ruim eenslaapkamerwoonstel met 'n aparte oopplan-leefarea en -kombuis, 'n slaapbank vir die kinders en 'n TV met volledige DStv en gaste hoef nie eie dekodeerder en slimkaart saam te bring nie. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, gasstofie, 'n klein oondjie, 'n ketel, broodrooster, eetgerei en al die nodige kombuisware. Daar is braaigeriewe in die leefarea en 'n draagbare braai word voorsien vir besoekers wat in die tuin wil braai, asook 'n onderdak patio, tuinstoele en 'n tafel.
Parkeerplek is vir 1 motor agter 'n hek beskikbaar. Vidi's Place is stapafstand vanaf die hoofstrand, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Vidi's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Vidi's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom