LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vido Lodge and Conference Centre | LekkeSlaap
+34

Vido Lodge and Conference Centre

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Vido Lodge and Conference Centre
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ontvangs, goeie, skoon verblyf en baie lekker ontbyt.

Ek sal Yellowstone Luxury Lodge enige tyd aanbeveel vir al my vriende en kolegas wat die dorp besoek.

Vido Lodge and Conference Centre's terugvoer

Ons waardeer opreg die positiewe terugvoering! Dit is vir ons 'n wonderlike beloning vir ons strewe na goeie diens aan al ons gaste. Vriendelike groete, Emile

Vido Lodge and Conference Centre
Ignitia P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ignitia P
Saam met vriende

Vriendelike diens, veilig en netjies - waarde vir geld.

Kan dit beslis aanbeveel - sal weer daar gaan ooornag - als perfek.

Lydia T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia T
Saam met vriende

Baie goed en lekker

Het namens Mr. Mogobo bespreek maar hy sê dit was baie lekker en alles was perfek het dit baie geniet. Sal weer by julle bespreek. Dankie vir alles.

Heinrich D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich D
Saam met vriende

Baie aangenaam, vriendelike diens.

Yellowstone Luxury Lodge is baie netjies en met 'n goeie uitleg. Skoon kamers en goeie diens.

Vido Lodge and Conference Centre's terugvoer

Ons waardeer opreg die positiewe terugvoering! Dit is vir ons 'n wonderlike beloning vir ons strewe na goeie diens aan al ons gaste.
Vriendelike groete,
Emile

Vido Lodge and Conference Centre
Jan D - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet! Alles was in plek met aankoms! Goeie, vriendelike diens!

Kan Yellowstone Lodge aanbeveel vir akkommodasie in Polokwane!

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyYTI2MDFhLWUxYTctNDYxNy1iYzYwLWJhN2RhYTA1ODJmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 104 Burger street Polokwane 0700 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.89914 29.46158
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!