George Akkommodasie by Vierkleurhof B&B | LekkeSlaap
+18

Vierkleurhof B&B

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-straat 12, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 125 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hierdie B&B bied veiligheid, gemak en vriendelikheid en is ten volle toegerus; voel veilig in omheinde perseel met u eie elektronies beheerde hek.

Gastekamers is luuks met lugversorging, mini kroeg, kombuis hoekie en tee/koffie fasiliteite; en-suite badkamers. Swembadjie met 'n houtdek, sauna asook braaigeriewe.

Naby die middestad en net so 'n entjie se rit na die lughawe. Stil en rustig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Vierkleurhof B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Churchill-straat 12, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vierkleurhof B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 125
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Churchill-straat 12, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0MzNiYmFlLWE2ZmYtNDFmOC1hNGZlLTM0Y2NiZGQ3YmM1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 125  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 12 Churchill street George 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -33.963632949741 22.44984805584
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za