- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
View Lodge is in Gariepdam geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad langs die N1. Ons onderneming is op die heuwel met 'n uitsig oor die ontsaglike watermassa. Kom span by ons uit en geniet die vars lug, die helder sterrehemel en al die natuurreservate in die omgewing. Gariepdam is ook naby aan Colesberg en Bethulie en 180 km suid van Bloemfontein op die N1.
Die verblyf bestaan uit 6 eenhede waarvan 2 volledig toegerus is vir selfsorgverblyf. Die ander 4 eenhede is slegs gastekamers. Alhoewel ontbyt nie by die tariewe ingesluit is nie, is dit op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Let wel dat houtvure nie toegelaat word nie en net steenkool gebruik mag word. Uit die beskikbare eenhede is daar 3 wat hul eie draagbare braaigeriewe op 'n balkon het.
Ontbyt is beskikbaar en moet met aankoms bespreek en betaal word. Daar is restaurante naby die lodge.
View Lodge het 'n gemeenskaplike braaiplek op die dek het ook 'n pragtige uitsig oor die dam en daar is 'n swembad en 'n gelisensieerde kroeg. Hierdie area is ideaal vir privaat funksies, verjaardae en familiebyeenkomste. Gratis WiFi-toegang en veilige parkeerplek word voorsien gedurende jou verblyf. Daar is 24 uur-sekuriteitskameras op die perseel
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink View Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 20, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom