Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View Road 1369

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 1369, Ramsgate South, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 440 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

View Road 1369 is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis in Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie, aangesien dit 'n entjie vanaf Ramsgate South Beach geleë is.

Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en die ander twee badkamers het elk slegs 'n stort. Die 2 ekstra slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en hierdie gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-sitarea en -eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste kan ontspan. 'n Platskerm-TV met DStv is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad. Braaigeriewe en parkeerplek vir 8 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by View Road 1369 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 642

Jaar gelys 9

Ligging

  • View-weg 1369, Ramsgate South, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: View-weg 1369, Ramsgate South, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49804c2fffbd87da87658713e47e74d752c531cb6be3f4c29e24c57bf0a31d0d3f071fca36bf3e400b325cff080e770d29ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 10) 1369 View Road Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.903472497687 30.331070507862
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem