LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Viewpoint Cabins | LekkeSlaap
+197

Viewpoint Cabins

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Viewpoint Cabins bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in die prentjiemooi Haenertsburg. Die perseel bied 'n uitsig op die berg en is naby die middedorp.

Verblyf is in 5 bekoorlike houthuisies beskikbaar wat elk slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke houthuisie het 1 slaapkamer, 1 privaat badkamer en sekere van die eenhede het 'n ekstra gastetoilet. Elke eenheid het 'n kombuis met al die nodige geriewe om maaltye voor te brei. Elke huisie het ook 'n privaat braai-area.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien. Die eenhede is sowat 1 km van die middedorp af waar gaste 'n paar restaurante en kroeë sal aantref.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Viewpoint Cabins
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Viewpoint Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van die plaas 1100, Grootbosch-pad, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARjm0FuslHGOZD8f3FZW5eJyc2BpgKxARdKkUJJgPTnEVcPjlkl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Portion 2 of the Farm 1100 Grootbosch Road 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.938799891931 29.937471619648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!