Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views Boutique Hotel and Spa

Hotel
Classic Non-Sea Facing Room
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is semi-oopplan en het 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Die kamer is ook met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Classic Sea Facing Room
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die badkamer is semi-oopplan en het dubbelwasbakke, ondervloerse verhitting en 'n verhitte handdoekreling. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Dit is ook met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus. Die balkon is beskutte en privaat.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Non-Sea Facing Suite
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkame. Die badkamer is semi-oopplan en het 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word ook voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Partial Sea Facing Suite
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Die badkamer is semi-oopplan en het 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Penthouse Suite
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Penthouse Suite het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is ruim en het 'n dubbelstort en 'n losstaande bad. Daar is balkonne aan die see- en bergkant. Die suite is met 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus. Japonne en pantoffels word ook voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea Facing Suite
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke suite het 'n en suite-badkamer. Die badkamer is ruim en het dubbelwasbakke, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Die balkon is beskut en privaat. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroegie toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgeenheid
POA
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid bied nie 'n uitsig oor die see nie, maar het 'n smaakvol versierde eetarea, sitarea en kombuis met moderne afwerkings. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n aparte, privaat toilet, bad en 'n stort. 'n Haardroër, japonne en pantoffels word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond toegerus. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, beligting, 'n iPod-koppelpunt, WiFi, 'n skootrekenaar-kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kroeg.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. dat kredietkaartbetalings vereis word wanneer gaste 'n bespreking op dieselfde dag maak.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c7a1f161fb369ff0927ebe36b7b2014e59eeb5449c16d3a3fe7898fcdfa3fc0d2b7a6d50489c628b75b61eab2edfeb5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
8 5 1 5 869 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.999438443408 22.614577629647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem