Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views Boutique Hotel and Spa

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Views Boutique Hotel and Spa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tjaart B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie bederfde tyd in hotel.

Hotel is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer no2) baie gerieflik en mooi uitsig, baie vriendelike personeel. Dankie.

Kan jul net meer mense akkommodeer op DStv asb. Kanaal 201 /211, ons moes rugby vanaf ons selfone kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aimee B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome views and spectacular service.

The suite where we stayed had an amazing view and the room was exceptionally clean and well maintained. The restaurant food and service was spectacular and the staff was exceptionally friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Views Boutique Hotel and Spa se terugvoer

Dear Aiimee B,

Thank you for your wonderful feedback, our team at Views Boutique Hotel & Spa are delighted that we exceeded your expectations with our beautiful facilities, surroundings, five-star service and warm hospitality.

We are glad that your stay was memorable and we do hope that we have the opportunity to welcome you back.

Yours in hospitality,

Michelle,
Marketing Manager.

Views Boutique Hotel and Spa
Werner S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Friendly staff. Great facilities. Wonderful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ek en my man wou net 'n aand weggaan sonder die kinders. Wat 'n perfekte plek. Gewoonlik as ons so iets doen voel jy skuldig omdat jy ander ouers met hulle kids sien, maar siende dat hulle nie kleintjies toelaat nie, was dit 'n "guiltfree" wegbreek. Fantastiese diens. Vriendelik. Stunning views. Stunning kamers en die spa met warmbad was 'n bonus! Ons sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Asemrowende vakansiebestemming. Vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Aangenaam verras. Het baie lekker gebly en die luukshede baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muller L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muller L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is geen hotel soos Views nie.

Fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Views Boutique Hotel and Spa se terugvoer

Dear Mr Muller,

Thank you for taking the time to review Views Boutique Hotel & Spa on TravelGround. We are delighted that the facilities, service, location and team were able to exceed your expectations.

Kind Regards.
Michelle Buys
Marketing Manager

Views Boutique Hotel and Spa
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Laan 869, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c7a1f161fb369ff0927ebe36b7b2014e59eeb5449c16d3a3fe7898fcdfa3fc0d2b7a6d50489c628b75b61eab2edfeb5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
8 5 1 5 869 6th Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.999438443408 22.614577629647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem