Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views On Ballito Drive

Selfsorg
Woonstel op boonste verdieping Troeteldiervriendelik
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Dié woonstel het pragtige see- en swembad-uitsigte en is op die boonste verdieping van die eienaar se huis. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met Openview-DStv en 'n eetarea met sitplek waar gaste saam hul maaltye kan geniet. Die sitkamer lei na die balkon. Daar is bordspeletjies, legkaarte en boeke vir vermaak. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembadarea wat met die swembadwoonstel op die onderste verdieping gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die betalingsbalans plus die deposito moet 14 dae voor aankoms via EFT vereffen word, of die opsie om kontant te betaal by aankoms moet vooraf gereël word. Let daarop dat hierdie eiendom nie kredietkaartbetalings aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel langs die swembad Troeteldiervriendelik
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n oop en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede kamer het ’n dubbelbed en ’n stapelbed. Die tweede badkamer het ’n bad. Die kombuisie is toegerus met ’n yskas, mikrogolf, ketel, oondjie en tweeplaatstoof. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad wat met die boonste eenheid gedeel word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die betalingsbalans plus die deposito moet 14 dae voor aankoms via EFT vereffen word, of die opsie om kontant te betaal by aankoms moet vooraf gereël word. Let daarop dat hierdie eiendom nie kredietkaartbetalings aanvaar nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ballito-rylaan 14, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d7dbd55b0bcd4d769538c4d82b2a5b0f4b15a726e0e4903a97550674a865e65aeae8ba06b98e3af0c43da09d02a46fb78a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 14 Ballito Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.536725196458 31.213498444809
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem