LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Views On Ballito Drive | LekkeSlaap
+60

Views On Ballito Drive

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Woonstel op boonste verdieping Troeteldiervriendelik
- Selfsorg - Troeteldiervriendelik, 1 klein hondjie of ander troeteldier word toegelaat indien dit vooraf gereël word. - WiFi is ingesluit by die woonstel. - Basiese toiletware word voorsien soos handseep en toiletpapier. - DStv Openview is beskikbaar, gaste kan hul eie dekodeerder, slimkaart, bedrading en afstandbeheer saambring. - Bring asb. eie persoonlike toiletware en haardroër. - Daar is 'n wassery 'n entjie van die perseel af, of dit kan op die perseel gedoen word teen 'n ekstra koste.
Woonstel langs die swembad Troeteldiervriendelik
Selfsorg. - Troeteldiervriendelik, 2 klein hondjies of ander troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. - Basiese toiletware word voorsien soos handseep en toiletpapier. - DStv Openview is beskikbaar, gaste kan hul eie dekodeerder, slimkaart, bedrading en afstandbeheer saambring. - Bring asb. eie persoonlike toiletware en haardroër. - Daar is 'n wassery 'n entjie van die perseel af, of dit kan op die perseel gedoen word teen 'n ekstra koste.
Belasting en Ekstras

- 'n Terugbetaalbare deposito is betaalbaar - dit sal binne 7 dae na vertrek aan die gas terugbesorg word indien alles in orde is.

- Die betalingsbalans plus die deposito moet 14 dae voor aankoms via EFT vereffen word, of die opsie om kontant te betaal by aankoms moet vooraf gereël word. Let daarop dat hierdie eiendom nie kredietkaartbetalings aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ballito-rylaan 14, Ballito, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2bba4e349226a8143cbeaf4717ba104883fef2454b88176eef2fdd2f9db297129bca06181c6f81cd3d7407813c7f7ac2128?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 5) 14 Ballito Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.5367532 31.2133469
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!