Views on the Promenade

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.0
Veiligheid
4.5
Anneline V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2025

Onvergeetlik, ontspan pret. Ons verblyf was onvergeetlik. Ek sal dit regtig aanbeveel aan enige iemand! Naby eetplekke en winkelsentrums. Regtig waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelmina P
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Okt 2025

So-so. Nie wat mens verwag vir die prys nie. Nie wat wonders nie. Eenheid is nie op standaard nie, kort baie baie aandag. Dis ook koud en onpersoonlik. Verblyf kon beter wees. @ pd verwag mens minstens 2 lae toiletpapier en braaitange en ordentlike panne en kastrolle. Beddegoed was netjies, so ook die meubels.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Philippa Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Lagoon Drive, Unit 17 Glitter Bay, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a8b925350b8ca1c1a9bc9fec6483eaecaee4108adcb962e025f40758f0e0ee05060e5d89234d016bae4664687a90e24a822?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 990 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 66 Lagoon Drive Unit 17 Glitter Bay 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.7180947 31.0916065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang