LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vigne Cottage | LekkeSlaap
+16

Vigne Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Vigne Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martinette P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette P
Saam met vriende

Baie geniet.

Skoon en netjies. Goed ingerig. Lekker braai-area. Ons het baie lekker gebly.

Vigne Cottage's terugvoer

So bly julle het lekker gekuier Martinette, kom kuier gerus weer.

Vigne Cottage
Nicole W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole W
Gesin met klein kinders

Relaxed, comfortable stay in beautiful, safe surroundings.

The attention to detail, added value items of gifts of wine, free wine tasting as well as the discount of purchasing wine made it extra special. Neldine wasn't able to welcome us personally, but her communication was on point to ensure we had a good experience. Another bathroom would be the only add on I would recommend.

Vigne Cottage's terugvoer

Thank you for your beautiful review Nicole. Hope you come visit again in the near future.

Vigne Cottage
Susan S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S
Saam met vriende

Rustige verblyf in 'n smaakvolle huis met mooi grasperk en binne of buite kuierplek!

Gasvrou was altyd net 'n oproep ver, maar nooit in jou spasie nie! Verwelkomingsgeskenkies was so bedagsaam!

Vigne Cottage's terugvoer

Dankie Susan, so bly julle het lekker gekuier op die plaas.

Vigne Cottage
Derek B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met vriende

Perfect setting in the vineyards.

Very comfortable, clean unit, and well decorated.

Vigne Cottage's terugvoer

Thank you Derek.

Vigne Cottage
Robyn P - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn P
Saam met vriende

Beautiful, clean, safe. Very accommodating and helpful, loved every minute of it!

The cottage was beautiful, it was very clean and safe. Everyone was very helpful. It’s very accommodating and they go that extra mile for their guests. My family and I had an awesome time there, and because we stayed there our wine tasting was free at the Bon Courage Wine farm which was a bonus! We were extremely happy with our stay, and would go back in a heartbeat.

Caren M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Caren M
Gesin met klein kinders

Home away from home.

I have been blessed to stay in many self-catering cottages in my 47 years, but never have I felt so spoiled and special as at Vigne Cottage. It was fabulous! My kids cried when we had to leave. We will definitely be back in future!

Vigne Cottage's terugvoer

Thank you Caren for the beautiful review. So happy by knowing the guests had a wonderful time at Vigne Cottage. Come visit again.

Vigne Cottage
Melissa D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D
Saam met vriende

Stunning weggesteekte juweel.

Wonderlike cottage, geleë op die perfekte plekkie. Ons girls het so veilig gevoel. Die area is mooi met die uitsig van die wingerd. Ons het heerlik gebly, perfek cosy huis met kuier/ braai-area wat ons vreeslik geniet het. Ons het elke oomblik geniet van ons kuier. Al wat ons nog graag dink sou kort, is 'n tweede badkamer/toilet. Verder is die plek perfek. Sal weer in die toekoms hierdie plek bespreek. Sal ook aanbeveel aan ander mense, sal nie spyt wees nie.

Francois B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Netjiesste, skoonste plek wat ons nog besoek het met alles en nog meer wat jy nodig het. Sterk aanbevole vir enige iemand.

Neldine hou 'n mens baie goed op hoogte en is 'n goeie gasvrou. Die plekkie is regtig baie skoon en baie goed toegerus. Baie netjies en smaakvol. Goeie kwaliteit toerusting. Sal hierdie plek weer besoek en sal dit een beveel enige tyd vir iemand wat wil wegbreek. 5-ster-akkommodasie op 'n wynplaas.

Maryke V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly in die fantasties toegeruste huisie! Sal beslis weer kom!

Vigne Cottage is uitstekend toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier - pragtige uitsig, heerlike braaiplek, en 'n skottelgoedwasser. Ons het heerlik gekuier en ontspan - 3 nagte weg het soos 'n hele vakansie gevoel. Baie dankie vir vriendelike gasvryheid, ons het niks ontbreek nie!

W V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
W V
Saam met vriende

Dit was regtig baie aangenaam.

Dit was 'n heerlike naweek. Ons was 5 volwassenes en het twee nagte daar geslaap. Huis het 'n gesellige ruim uitleg en baie smaakvol afgerond. Enkelbadkamer wat die kamers gedeel het was geen probleem aangesien dit 'n lekker ruim badkamer is wat gerieflik ingerig is. Lekker geslaap, lekker gebly, lekker geëet aan die gratis plaasbrood, lekker wyn gedrink.

Vigne Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie! Kom kuier weer, altyd welkom!

Vigne Cottage
Marilyn J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J
Gesin met tieners

True gem hidden in the vineyards, tranquil, clean and just so relaxing.

Once again I would like to thank you for your hospitality in allowing us to use your space. We as a family enjoyed every minute while staying there and the view from the kitchen is to die for. We have visited Viljoensdrift and Bon Courage a few times and didn’t even know of the gem you had hidden in the vineyards. The place was well equipped with everything that is needed for the stay. Be sure that we will be back.

Vigne Cottage's terugvoer

Thank you, Marilyn, for this lovely review.
So glad the cottage met your expectations!
Hope you visit soon again

Vigne Cottage
Robbie F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie F

Excellent accommodation, great service.

This is a wonderful cottage for a relaxing break away! Amazing indoor braai area. The owner was more than accommodating to ensure that our stay was perfect. Complimentary wine, wood etc. was a great surprise. Two small suggestions would be to have block out blinds on the bedroom windows, very bright at night with the outside lights on and an extractor fan in the shower will ease the steam build-up. All-in-all, our family stay was perfect. Thank you Naldine for everything. Service excellence. Wow!

Marie G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Gesin met tieners

Pragtige plek, baie netjies en dankie vir varsgebakte brood en wyn!

Sal aanbeveel. Pragtig, netjies en ongelooflike mooi omgewing. Lekker om vuur gekuier.

Vigne Cottage's terugvoer

Baie dankie Marie vir my 5 sterre, ek waardeer dit opreg.

Vigne Cottage
Bennie B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

Wou nie vertrek nie.

Het 'n baie lekker tyd gehad, perfek geleë. Goeie wyn en was goeie hulp deur Vigne Cottage-personeel aangebied. Wil dit 'n jaarlikse instelling maak.

Vigne Cottage's terugvoer

Dankbaar dat jy dit op die plaas geniet het asook die wyn! Kom gerus weer.

Vigne Cottage
Juanita K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Heerlik ontspannend met baie ekstras.

Ons het heerlik gekuier by Vigne Cottage. Die huis was baie skoon, gerieflik en smaakvol ingerig. Al die ekstras soos hout, tuisgebakte broodjie, wyn ens. het ons regtig spesiaal laat voel. Dit het 'n baie rustige atmosfeer en het ten alle tye veilig gevoel. Die rivier is ook naby vir bass vang of swem. Dit is beslis een van ons gunstelinge!

Vigne Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering! So bly julle kuier altyd lekker by ons op die plaas!

Vigne Cottage
Lucinda V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda V

Wat 'n gróót verrassing!

Van die 2 bottels wyn en tuisgebakte broodjie tot die pragtige huisie, spreek alles net van goeie smaak en fantastiese diens. Skottelgoedwasser, daar is tot haardroërs in elke kamer. Die lugreëling het ons met 'n heerlike koel huis verwelkom na die versengende hitte buite - 'n sprekende voorbeeld van bedagsaamheid van die gasvrou. Ons kom definitief weer!

Vigne Cottage's terugvoer

Hi Lucinda,
Vreeslik dankie vir hierdie resensie.
Bly dat jy Vigne Cottage gekies het en dit jou so beindruk het.
Kom kuier gerus weer!

Vigne Cottage
Lisa-mari S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous!

Ons het heerlik gebly, die huis is perfek toegerus met alles wat mens kan nodig hê. Selfs wyn en hout!

Dianne A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne A

Beautifully appointed, spotlessly clean, lovely welcoming touches and beautiful vineyard and mountain views.

We loved Vigne cottage. It was beautifully appointed, with very comfortable beds, everything you could want in the kitchen, spotlessly clean. We were blown away by the lovely welcoming touches, a freshly baked and delicious loaf of bread, two bottles of excellent estate wine and a 20% discount on the Bon Courage estate wines, which we took advantage of. The cottage had a lovely enclosed wind free braai area, with vine logs provided, which lasted us easily for two braai's. There was excellent communication from the owner throughout our stay. And we loved the green lawns and beautiful views of the vineyards and surrounding mountains. We went for a nice walk through the vineyards down to the river, and visited lots of local wine estates, which are very close by.

Alicia V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met vriende

Ongelooflik!

Netjies en skoon, baie gerieflike kamers met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Die vars brood en landgoedwyn was heerlike verrassing!

Stefanus M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefanus M
Saam met vriende

Baie netjies en goed geleë.

Neldine is 'n puik gasvrou wat ons met ekstras bederf het. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Theunis T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis T
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Plek baie netjies, mense is vriendelik, huis is ingerig met als waar aan jy kan dink. Ek sal enige tyd weer by hul bespreek, dit was baie lekker. Die kinders het die grasperk só geniet en hulleself moeg gespeel. In my oë kry jy baie meer as waarvoor jy betaal.

Von Gunten L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Von Gunten L
Saam met vriende

Ons het net so lekker gebly! Die plek het alles wat jy nodig het.

Die diens was uitstekend baie dankie Neldine!

Vigne Cottage's terugvoer

Hi Lawrence,
Dis net 'n plesier gewees, sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Vigne Cottage
Marle V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marle V
Gesin met klein kinders

Baie cozy, netjies en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly. Die cottage is toegerus met alles wat mens nodig het. Neldine het ons baie welkom laat voel en ons sal vir seker weer 'n volgende keer gaan. Dit is ook baie sentraal geleë - naby aan al die lekker wynplase en nie ver uit die dorp self nie. Puik, skoon en baie netjies!

Vigne Cottage's terugvoer

Hi Marle,
Baie dankie vir die positiewe resensie, mense soos julle is altyd 'n plesier! Kom kuier weer.

Vigne Cottage
Elna M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Absoluut fantasties. Alles wat jou hart begeer!

Wat 'n ongelooflike juweel om in te bly. Die eienaars het aan absoluut alles gedink en nog meer.

Vigne Cottage's terugvoer

Hi Elna,
Altyd lekker om te weet jou gaste is gelukkig met wat jy bied. Dankie vir jou terugvoering, dit word waardeer

Vigne Cottage
Kim L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Saam met vriende

Beautiful home with all that is required.

Everything was perfect. We loved our stay and the time away from the kids. The chickens woke us up a bit earlier than expected, but by day two we had adjusted to it. Our hosts were away for the weekend, but stayed in constant contact to check that everything was okay. Thank you for opening your place for others to experience.

Vigne Cottage's terugvoer

Hi Kim,
Thank you for your review, hope to meet you in the near future!

Vigne Cottage
Jp T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp T
Gesin met klein kinders

Wonderlike wegbreek in die wingerde.

Neldine was baie vriendelik en behulpsaam. Vigne Cottage was volledig en stylvol toegerus en die braai/kuier vertrek was heerlik gesellig so op 'n wintersaand.

William M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Gesin met tieners

Absoluut fantasties, sal definitief weer gaan.

Een van die beste blyplekke in die gebied. Die hele ervaring vanaf inklok tot met ons vertrek was wonderlik. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die enigste aanbeveling sal vir eksta toilet wees.

Adri V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n aangename ervaring, sal dit weer wil doen in die toekoms.

Een badkamer net probleem, aparte toilet sal baie help.

Louisa C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa C
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, met alles wat jy nodig het in 'n asemrowende omgewing.

Daar was alles in die huis wat jy kon nodig kry. Huis is pragtig ingerig en ons het 'n heerlike tuisgebakte brood en heerlike wyn met ons aankoms gekry. Mooi grasperk waar kinders kan veilig speel. Sal dit definitief aanbeveel.

Louise B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Gesin met klein kinders

Wat 'n ongelooflike ervaring. Net wat 'n mens nodig het na 'n lang jaar.

Ons was so vriendelik ontvang met 'n huis wat soveel gasvryheid bied. Alles was perfek. Die huis bied alles en nog meer. Die kinders was in ekstase oor die groot grasperk waarop daar ure gespeel was. En vir die wat wonder, daar is definitief vis in die dam en so ook die rivier. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier nie.

Annalene J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene J
Gesin met tieners

Feestelik!

Roete 62 soos in ‘n tydskrif.

Marelize V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met vriende

Pragtige plekkie, niks gekort.

Wonderlike naweek, hulle sien my weer!

Marina V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Lekker!

Vigne Cottage is een juweel van 'n plek, sowaar "'n ware huis weg van die huis af”, dit het al ons blokkies getiek en meer. Vigne Cottage is baie smaakvol gedekor en alles is so ongelooflik netjies en skoon – ons het niks gekort nie. Die skottelgoedwasser was 'n verrassing en een groot plus in ons oë. Die eienares, Neldine Bruwer se baie vriendelike diens, aanwysing en bederfies het vir ons sommer baie tuis laat voel. Ons het ontsettend baie lekker gekuier en plaas Vigne Cottage baie hoog op ‘n “moet beleef” lysie.

Gert E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Gesin met klein kinders

Goeie kwaliteit en waarde vir geld.

Alles was baie skoon en gerieflik. Ons het dit regtig baie geniet en sal weer daar wil bly as ons akkommodasie benodig in die area.

Derek K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful nature setting with loads of activities!

This is a lovely and cosy 3-bedroom house which I would recommend any and every day. The owners go the extra mile to make your stay comfortable and the house is ideally located. It is close to: Mountain Bike Trails, hiking trails, wine pairings/tastings, restaurants with amazing food. Do yourself a favour and rent this cottage for a breakaway in a beautiful nature setting.

Louise D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Ons het ons naweek in die pragtige Vigne Cottage baie geniet - stylvol, skoon en goed toegerus.

Vigne Cottage het ons baie verbaas, dit is lekker groot en die dekor is uit die boonste rakke! Die linne en handdoeke wat verskaf word is baie goeie gehalte. Goeie bestemming vir die winter met die lekker braaikamer en selfs 'n verwarmer in elke kamer. Sal beslis weer besoek!

was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
was R1 850
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R317 Bonnievale-pad, Bon Courage, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5MzRlYTcyLTM0YTgtNGIxYi1hNTYxLTgzZDYzM2E1OWRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 850, nou Vanaf R1 295  per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 R317 Bonnievale Road Bon Courage 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.850249562325 19.964646454901
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!