Vilagama Private Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vilagama Private Game Lodge bied 'n unieke ervaring vir natuurliefhebbers. Dié privaat wild-lodge is omring deur die majestueuse Waterberge. Dis slegs 200 m vanad Pretoria in 'n malaria-vrye area, 36 km vanaf Naboomspruit (Mookgophong) in Limpopo en minder as 2 ure se ry van die stad af.

Vilagama bied 7 stylvolle, grasdak-chalets met en suite-badkamers en kombuise en braaigeriewe, 2 standaardhutte met gedeelde geriewe en 2 eksklusiewe privaat huise.

Gaste kan hul selfsorgetes by die privaat braai-area of lapa saam met hul vriende en familie geniet. Spyseniering vir groepe is beskikbaar.

Gaste kan die natuur verken per fiets of die meer uitdagende pad van 30 km aan die voet van die berg neem. Dis 'n wonderlike ervaring vir ervare fietsryers.

Daar is 4 wonderlike bosveldgholfbane naby Vilagama. Legend Golf Entabeni is slegs 10 km van die pad af, Euphoria Gholflandgoed Hydro is net 50 km ver, Potgietersrus Gholfbaan is net 40 km ver en Naboomspruit Gholfbaan is net 35 km ver. Gaste kan ook 'n sonsondergang-wildrit en 'n ware bosveldbraai geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Witborde
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vilagama Private Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za