LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vilaroux | LekkeSlaap
+74

Vilaroux

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Vilaroux
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anchen T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anchen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net vir 'n oornagplek, om te slaap is dit skoon, maar verder niks anders daaraan nie.

Woonstel was skoon en netjies, maar teleurstellend was, geen braaigeriewe of tuinmeubels of sambreel of gimnasium soos op die website geadverteer word nie. Die pad voor die woonstelblok is ontsettend besig met voetgangers wat op en af stap as 'n deurloop in die oggende en middae na werk. Ander woonstelblokke baie raserig gewees in die aand. Sal ongelukkig nie weer daar gaan bly nie. Geen buitegeriewe nie.

Vilaroux's terugvoer

Hi
Dankie vir die terugvoer. Ek wil net die volgende antwoord. Daar is wel ‘n groot gemeenskaplike stoep met tafels en stoele vir almal se gebruik. Alhoewel daar nie sambrele op die stoep is nie, is daar wel ‘n groot skadunet waaronder die tafels staan. Daar is ook lê stoele by die swembad. Die braai geriewe maak ons slegs beskikbaar op versoek, juis omdat ons die geraas faktor vir ander gaste tot die minimum wil beperk. Hierdie maatreël is juis ingestel a.g.v slegte ondervinding in die verlede. Indien enige persoon in sentraal Stellenbosch wil bly, is die realiteit dat daar altyd ‘n mate van geluide om jou sal wees, soos die meeste van ons gaste wel besef.

Vilaroux
Dries V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend gewees en net so 'n goeie ligging.

Ons het die plek baie geniet en kon van daar af baie besienswaardighede met gemak bereik.

Natalie S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Besigheidsreis

Dit was wonderlike waarde vir geld! Pragtige, netjiese woonstel! Dankie vir puik diens.

Sien sterre.

Vilaroux's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor dat gaste hul verblyf by Vilaroux geniet het. Hoop ons sien jul weer.
Suzette

Vilaroux
Mia V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en Suzette was baie behulpsaam.

Gemaklik en aan al ons behoeftes voldoen.

Sandra O - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker plek om oor te bly, home away from home.

Was baie vriendelik ontvang en het nog ekstra informasie van Stellenbosch ontvang. Eenheid baie luuks en netjies, regtig home away from home.Baie veilige kompleks, sal weer daar gaan bly en mense aanbeveel

Marlene J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene J
Saam met vriende

Baie lekker en luuks!

Ons is vriendelik ontvang. Die verblyf was uitstekend en ek sal enige persoon aanraai om daar tuis te gaan.

Jannie S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjiese hoë kwaliteit blyplek, sentraal, veilig en met fantastiese parkering.

Sal dit enige tyd aanbeveel!

Layane Thomas M - Jul 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Layane Thomas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was excellent

This is an excellent place to stay. It is very neat and convenient for one to do some work. Keep it up

Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZjA2Yzk3LWFhNDctNDYxOC1hYzQ4LTg3MWMzNThlMzM5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 13 Papegaai Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.938348 18.85307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!