Viljoen Flat in Arniston

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Viljoen Flat in Arniston is 'n gerieflike woonstel vir 2 gaste.

Dié oopplan-woonstel is aan die hoofhuis geheg en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien. Gaste word versoek om asb. hulle eie handdoeke saam te bring.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof- en oondjie, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafeltjie. 'n TV met DStv-Gastehuispakket is beskikbaar.

Arniston bied lieflike strande, verskeie restaurante en doendinge soos swem, fietsry, perdry, bergfietsry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik tussen die skeepswrakke, en meer. Gaste kan ook Arniston Hotel se spa en die Waenhuiskrans-grot besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Viljoen Flat in Arniston sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Viljoen Flat In Arniston gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R566 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]