LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa 176 @ Clarens | LekkeSlaap
+57

Villa 176 @ Clarens

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Villa 176 @ Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eliztien V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliztien V
Gesin met klein kinders

Pragtige uitsig en heerlike luukse eenheid.

Ons het die kuier baie geniet. Heerlike huis.

Maria T - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria T
Saam met vriende

Baie skoon en netjies. Pragtige uitsig oor Clarens en berge.

Dankie aan Irma. Sy het na ons aankoms geskakel om te hoor of alles in orde is in die huis. En dit was. Vreeslik lekker gebly. Beveel Villa 176 @ Clarens vir enige persoon aan.

Marius V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en verkwikkende naweek geniet by Villa 176 @ Clarens.

Dit was ons derde kuier by Villa 176 @ Clarens. Soos die vorige twee kere het ons dit weer eens baie geniet. Die verblyf was soos altyd uitstekend. Die chalet is goed toegerus en netjies. Verblyf kan aanbeveel word.

Johanna V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met vriende

Gemaklike verblyf in goed toegeruste woonstel met pragtige uitsig.

Die woonstel het 'n baie mooi uitsig oor Clarens en op die berge. Die woonstel is baie goed toegerus en skep 'n warm huislike gevoel. Baie goeie diens van eienaar.

Ab V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ab V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, beste plek.

Besonderse skoonheid, netjiese plek, baie lekker gebly.

Adele J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was pragtig, silwerskoon, gerieflik. Die eienaars het die huis 100% ingerig met geen tekortkoming nie. Ek sal definitief weer hier tuisgaan!

Wonderlik! Ons sal definitief weer hier tuisgaan.

Albert V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met vriende

Dit was die beste plek waar ek nog in Clarens gebly het.

Die huis is pragtig en smaakvol. Dit het alles wat jy kon nodig hê en nog vele meer. Dankie.

Alba S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S
Gesin met tieners

Naby Clarens. Baie veilig.

Luukse huis met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig! Ons sal graag weer hier wil bly.

Marius V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend en uitstekend geleë om die area te verken.

Dit was ons tweede besoek aan Villa 176 @ Clarens. Soos voorheen was die verblyf uitstekend toegerus, netjies en het aan al die verwagtinge voldoen. Ek kon die Clarens-area vanaf hierdie basis behoorlik verken.

Werner D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik mooi en puik verblyf.

Baie dankie, ons sal vir seker weer gebruik maak van Villa 176, Irma vreeslik dankie vir al die reëlings alles was gerieflik en moeiteloos.

Wilna V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir jou geld.

Hou baie van 'n naweek by Clarens, het dus al in verskeie plekke tuisgegaan, maar Villa 176 @ Clarens oortref almal. Lieflike uitsig, rustige en veilige omgewing, alles wat jy nodig het en nog meer. Sal definitief aanbeveel.

Sheila T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila T
Gesin met tieners

A very beautiful and peaceful space within a golf estate with great views of the mountains.

I was very pleased with the villa and what is provided. I was there with my family. They even provided a few games for the family and a full DSTV suite. The fittings and furnishing are of a high quality, a home away from home. There is access to the golf course, great mountain views. It is a few minutes away from restaurants, art galleries and curio shops. It is a great place to stay for families vacating in Clarens and surrounding areas. Also easy to find as the golf estate is along the main road (R712). It is really centrally located for the region.

Dirk E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks, netjies en skoon.

Baie rustige omgewing, mooi uitsig. Sal beslis weer kom.

Neville R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige naweek in lieflike omgewing.

Irma se reëlings met betrekking tot toegang, sleutels ens. was gerieflik en moeitevry. Villa 176 is 'n besonders netjiese eenheid, mooi opgegradeer en word duidelik baie goed onderhou. Die hoë kwalitiet toestelle, mooi meubels en sekere fyn luukshede maak dit ook duidelik dat die eenheid se eienaars dit met smaak vir hulle eie gerief ingerig het. Dit was 'n voorreg om 'n naweek daar te kon deurbring!

Japie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie B
Gesin met klein kinders

Wat 'n ondervinding.

Villa 176 is so goed ingerig, skoon en netjies. Jy kan maar net jou kos en klere bring, die res is voor gesorg! Enigste klagte wat ek het is dat ek te kort daar gebly het. Villa 176 sal ons vir seker weer sien! Irma, dankie vir 'n heerlike naweek, ons verlang alreeds!

Andre V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Besigheidsreis

Sakereis wat voel soos vakansie

Baie mooi en netjiese plek! Beste plek as jy wil ontspan en die kalmte soek. Voorwaar rustigheid op sy beste!

Wian K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Persoonlike diens van die huiseienaar was puik. Die plek is goed toegerus en die dekor is pragtig.

Sylvia S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia S
Saam met vriende

Spotless luxury at an affordable price.

The villa is very well appointed, and has everything you could possibly need. Comfortable beds and beautiful bathrooms. Communication with the owners is smooth and easy, as is access in and out of the park. Highly recommended.

Chevonne K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, en waarde vir geld.

Pragtige plek en goed toegerus. Heerlike plek vir 'n wegbreeknaweek. Ons het dit baie geniet.

Melanie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf met fantastiese ligging.

Die huis bied alles en nog meer wat nodig is om 'n vakansie onvergeetlik te maak. Uitstekend toegerus, fantastiese ligging met lieflike uitsig oor Clarens en omliggende berge. Irma was baie behulpsaam. Ons sal vir seker terugkeer na Villa 176@Clarens. Volgende keer vir langer.

Linda R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met vriende

Wonderlik.

Dit is veilig, skoon en baie pragtig.

Dee K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee K
Enkelreisiger

Lovely place with stunning views.

We really enjoyed our stay and would definitely be back again.

Ansa R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut stunning.

Baie luuks, verskriklik mooi, baie goed toegerus, stunning uitsig. Sal definitief aanbeveel. Irma is baie vriendelik en n goeie gasvrou. Dankie vir 'n wonderlike naweek sal definitief weer besoek.

Zelda T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker. Awesome.

Die Villa het alles wat 'n mens nodig het. Skoon, netjies en "A home away from home".

Odette H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Pragtige plek, skoon, baie naby die dorp en veilig.

Pieter G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met vriende

Een van die lekkerste naweke in 'n baie lang tyd.

Villa 176 @ Clarens was een groot plesier. Van die instemming deur die eienaars dat ons 'n paar ure vroeër kon inklok tot alles in die huis wat silwerskoon en op hulle plek was. Alle toerusting werk en die huis is werklik goed toegerus. Villa 176 @ Clarens gaan my vir seker weer sien.

Maryke B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke B
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en skoon. Stil area vir rus en om van alles te ontsnap.

Verblyf geniet, ons sal definitief weer na Villa 176@Clarens gaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, neat & tidy. Quiet area for rest and getting away from it all.

Enjoyed our stay, we will certainly return to Villa 176@Clarens.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Megan V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Saam met vriende

A wonderful experience.

Such an amazing and clean place to stay.

Marius V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Die verblyf was pragtig, baie netjies en uitstekend ingerig met 'n wonderlike uitsig. Net wat 'n mens soek vir 'n wegbreek van die besige stadslewe. Sal beslis weer besoek.

Albertha S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertha S
Gesin met tieners

Fantasties!

Heerlike, veilige verblyf.

Quentin T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing.

Netjiese, skoon plek met 'n wonderlike ligging.

Hercules B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, baie dankie.

Stil en rustige omgewing en baie, baie skoon, pragtige nuwe huis met alles besonder mooi en baie hoë kwaliteit.

Jane C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane C
Saam met vriende

Fantasties.

Was heerlik en baie netjies. Baie dankie.

Jg H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jg H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dalk net 1 ding wat bietjie gepla het. Ons was in die week daar en wou die dag net rustig op stoep sit en kuier. Tuindienste was vir die grootste gedeelte van die dag rondom die huis. So moes toe binne sit. Verder is dit regtig 'n baie lekker plek. Sal definitief aanbeveel.

Wayne V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding and marvelous, thanks.

I thought that the Villa was also serviced, however it is not.

Engela D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Pragtige plek, mal oor die ondervloerse verhitting.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely.

Stunning place, love the underfloor heating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elrie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrie V
Saam met vriende

Regtig baie mooi ingerig en die eienaars is baie vriendelik - lekker snoesig en ontspannend!

Asemrowende uitsig, lekker snoesige huis, vriendelike eienaars, huis is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het - kan nie vir beter vra nie!

Deidre K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre K
Saam met vriende

Baie lekker en mooi!

Baie lekker en mooi huisie op 'n lekker rustige plek geleë!

Mariette P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was soos die advertensie beskryf het. Skoon, netjies en lekker snoesig met die ondervloerse verhitting.

Enigste nadeel is dat ander mense die parkeer-afdak van Villa 176 heeltyd beset het en ons sonder 'n afdak moes klaarkom.

Gerda C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C
Gesin met klein kinders

Pragtig skoon en goed toegerus.

Ons het dit gesien as 'n naweek-wegbreek. Die huis was pragtig skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het! Bed en linne was van goeie gehalte. Uitsig is pragtig en dit het soos 'n huis weg van ons huis gevoel. Ondervloerse verhitting was 'n regte bederf. Ons het heerlik gebly.

Marlé S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Sal enige tyd weer teruggaan! Het dit vreeslik geniet.

Zelda H - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Gesin met tieners

Awesome Autumn. The accommodation was awesome and the town was too.

Villa 176 was awesome. We all four loved it there. It was such a treat. Luxurious, peaceful and amazing. What a lovely start to our holiday.

Talita B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Gesin met klein kinders

Al ons verwagtinge oortref!

Clarens was nog altyd vir ons 'n "magical" plekkie om te gaan rus en ons het al by verskeie plekke daar gebly. Villa 176@Clarens was vir ons 'n besondere ervaring en ons sal vir seker weer terug gaan en vir langer bly. Ons het heerlik gerus, die kinders het dit vreeslik baie geniet. Dit is rustig en veilig, en het al ons verwagtinge oortref. Die Villa is pragtig en stylvol gemeubileer en toegerus met alles wat jy nodig mag kry. Irma was regtig baie gasvry en hulpvaardig en die fyn aandag aan detail en dinge wat mens nie gewoonlik in self-verblyf eenhede kry nie was regtig besonders. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier en dit vir enige iemand aanbeveel.

Xoliswa M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xoliswa M

Value for money.

Absolutely stunning, spacious and very clean.

Mariana M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana M
Gesin met tieners

1ste Klas verblyf met 'n prentjiemooi uitsig.

Villa 176 het al my verwagtinge oortref. Die eenheid is in die veilige Clarens Golf Estate geleë en het 'n pragtige uitsig oor die dorp en berge in die agtergrond vanuit die sitkamer, stoep en hoofslaapkamer. Die Villa is smaakvol gemeubileerd en die afwerkings in die eenheid is nuut en modern. Die kombuis is volledig toegerus met selfs 'n skottelgoedwasser vir dié wat lui is vir skottelgoed was. Die beddens is van hoë kwaliteit en die sitkamer meubels sit gemaklik. Dit als maak vir 'n gemaklik en gerieflike verblyf. Ons het Clarens in 'n hittegolf getref, so die enigste iets wat gekort het was dalk 'n waaier. Ek sal enige dag Villa 176 aanbeveel vir verblyf in Clarens en sal beslis self weer teruggaan!

Willie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met vriende

Baie lekker, sal enige tyd weer.

Absoluut geen klagtes, was baie lekker.

Michelle S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld!

Baie netjies, ons het die verblyf baie geniet! Dit het alles wat jy nodig het.

Jaco A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende verblyf.

Baie lekker verblyf. Sal weer terug gaan.

Danien D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse mooi plek met lekker spasie en is goed toegerus.

Besonderse mooi plek met lekker spasie en is goed toegerus. Die eenheid was modern en die ondervloerse verhitting en kaggel was heerlik vir die winteraande. Net oorkant die pad van die binnedorp af en die eenheid het 'n pragtige uitsig. Sal definitief weer gaan.

Dean C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 10 uit 10.

Was baie baie lekker sal weer daar bly.

Villa 176 @ Clarens's terugvoer

Beste Dean,

Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit. Bly julle het dit geniet.

Groete,
Irma

Villa 176 @ Clarens
Vanaf R2 350
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 350
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 350
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeKxJkmRN2TJHgOQdwVop5L57vPxYHzPvflEBzabV3DnCQFwuPN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (vir 4 persone) 50 5 1 5 Golden Gate Road Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.509183349135 28.431128239645
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!