Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Africa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Africa Guesthouse is in Tsumeb in die noorde van Namibië. Dit bied bekostigbare oornagverblyf aan gaste wat op pad is na Etosha Nasionale Park.

Verblyf is beskikbaar in 7 twee-enkelbedkamers wat elk geskik is vir 2 gaste, 'n gesinsuite wat geskik is vir 3 gaste en 'n slaapsaal wat geskik is vir 8 gaste. Elke kamer het enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die slaapsaal het enkel- en stapelbeddens.

Verder is daar gratis WiFi, 'n yskassie, TV en plafonwaaier in die kamers. Lugversorging is teen 'n ekstra fooi per dag beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en ander geriewe sluit 'n kroeg, buite-eetarea en kuierarea in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Villa Africa Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Gaste dink Villa Africa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsumeb Osjikoto Namibië
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de straat 1713, Tsumeb, 0000, Osjikoto
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2531411d83b4b9476358a9136021d823abe1a24794b071a1694106e89a078ccc628e99e52164e9324f43bae7477e3981ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1713 13th Street Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -19.253804454479 17.720314264297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem