We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
 by Villa Agostinelli | LekkeSlaap
+13

Villa Agostinelli

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Agostinelli is 'n oopplan-eenheid wat baie privaat is. Dit is in die hartjie van Durbanville geleë, binne-in 'n sekuriteitskompleks in Kerkstraat.

Die eenheid is ingerig met 'n dubbelbed, ingeboude kaste asook 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Daar is OpenView-TV met 17 kanale.

Gaste sal een stel trappe moet klim om by die woonstel uit te kom en daar is 1 parkeerplek vir die woonstel.

Villa Agostinelli is stapafstand van verskeie restaurante en eetplekke in die omgewing en die gewilde teater, Die Boer, is ook net om die draai. Durbanville Mediclinic is ongeveer 1 km van ons af en Tygervallei net 6 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Agostinelli sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir Villa Agostinelli
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kerkstraat, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Agostinelli het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzZDc3YzYyLTBhMjUtNDQzMy1hNTVkLTkxNTg0OWY4ZDAxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Kerk Straat Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -33.830253716999 18.652123063803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem