Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Albatross 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Irene en Churchill, Eenheid 14, Shelly Beach, 4265., KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Albatross 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis wat op die grondvloer van 'n strandfrontkompleks in Shelly Beach geleë is. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders op stapelbeddens.

Die villa het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet net hul eie strandhanddoeke saambring.

Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief. Sekere DStv-kanale is beskikbaar op versoek en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek. Die onderdak-patio buite die eenheid bied 'n braai-area.

Gaste by Villa Albatross 2 geniet privaat toegang tot Shelly Beach en kan na die Shelly-sentrum stap - dit is net 450 m van die kompleks af. Shelly-sentrum het 'n verskeidenheid winkels, restaurante en 'n fliek. Die gewilde St Michael's en Uvongo-swemstrande is net 5 tot 10 minute van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Albatross 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Villa Albatross 2
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoek van Irene en Churchill, Eenheid 14, Shelly Beach, 4265., KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Albatross 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Irene en Churchill, Eenheid 14, Shelly Beach, 4265., KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzbFS3C4xxeidDWljxDLCka3AFJiMb4dDH3oMf9Cyqvv1kOPuXz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Corner of Irene Road and Churchill Street Unit 14 4265. KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.813266664611 30.409912652778