Shelly Beach Akkommodasie by Villa Albatross 3 | LekkeSlaap
+17
+17

Villa Albatross 3

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Irene-weg en Churchill-straat, Eenheid 14, Shelly Beach , 4266, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Albatross 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in ’n kompleks wat na die strand front in Shelley Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders, en is 1 van 3 eenhede in die kompleks.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens wat slegs geskik is vir kinders. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en die tweede badkamer met ’n stort en bad word gedeel. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër in die tweede badkamer.

Die woonstel het ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Langs die sitarea is ’n gedeeltelike onderdakstoep met ’n ingeboude braai. Die stoep het ’n beperkte see-uitsig. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring. Volledige DStv is beskikbaar op versoek teen geen ekstra koste nie. Daar is oorgenoeg parkeerplek.

Gaste kan privaat toegang tot Shelly Beach geniet en die Shelly Centre is net 450 m van die kompleks af. Gaste kan na Shelly Beach Skibootklub stap om na die bote te kyk, slegs 650 m weg. Shelly Centre bied verskeie winkels en restaurante, asook ’n fliekteater. Die gewilde St Michael's- en Uvongo-swemstrande is 2 tot 3 km van die kompleks af.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Albatross 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Villa Albatross 3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Irene-weg en Churchill-straat, Eenheid 14, Shelly Beach , 4266, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Albatross 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Irene-weg en Churchill-straat, Eenheid 14, Shelly Beach , 4266, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARYmhwIrNedEv0dVyGoBW7x3gtnJhWjieooVwrpFCm0vb2cTkch?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Corner of Irene Road and Churchill Street Unit 14 4266 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.813258483786 30.409899849425
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za