Pretoria-Oos Akkommodasie by Villa Amor | LekkeSlaap
+37

Villa Amor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Villa Amor
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rozanne S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place, clean, beautiful, friendly hosts.

We had a one night stay, but our war perfect and we especially loved the outdoor shower!

Mari N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

2nd time there, love it!

We have enjoyed the stay.

Villa Amor's terugvoer

Thank you for the review. It means even more seeing as it was your second time here. When next you come and stay you will be treated with a selection of homemade cheeses!!

Villa Amor
Christo B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, luuks en gasvry.

Dis baie lekker om oor te by in 'n vriendelike maar tog professionele gastehuis. Ontbyt is die beste!

Villa Amor's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoering.

Villa Amor
Claus G - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claus G
Enkelreisiger

Lekker!

Dankie, dit was baie lekker.

Villa Amor's terugvoer

Dankie, dit was n plesier.

Villa Amor
Abraham B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B
Saam met eggenoot / lewensmaat

La Fleurs by Villa Amor na ons troudag!

Ons het met die groot dag vergeet om die sleutel af te haal. Barry was so "amazing" dat hy geantwoord het toe ons bel na 12 die aand, en hy het vriendelik gesê ons kan net kom, hy sal die sleutel vir ons by die hek oorhandig. Was dit nie vir Barry en Villa Amor nie, sou ons huweliksaand na ons troue 'n ramp gewees het. Hy het my uit die "dog box" gehaal en dit met 'n "smile". Die diens was ook fantasties en die ontbyt regtig lekker. Die fasiliteite is baie skoon en netjies ook. Regtig dankie vir 'n onvergeetlike aand wat eintlik 'n ramp moes wees.

Villa Amor's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Op die groot dag het 'n mens nie enige ander druk nodig nie, So enigiets om die dag beter te maak!

Villa Amor
Edgar F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Edgar F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het werklik lekker gekuier!

Heerlike huislike atmosfeer.

Villa Amor's terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Dit is al hoe ons weet wat belangrik vir ons gaste is.

Villa Amor
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 288 Arthur Ave, , Pretoria-Oos, 0040, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMTUzOWY0LTE3NTQtNDNkMi05Mzc4LTgwNjRiMmJjOGE4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Plot 288 Arthur Ave Shere 0040 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.805995753886 28.363394737244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za