Villa Aqua

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Aqua is 'n kontemporêre, meervlakkige villa in 'n stil straat in Kampsbaai. Die villa bied slaapplek vir 8 gaste en kyk uit oor die Atlantiese Oseaan. Dit is net 'n klipgooi van die strande, restaurante en besienswaardighede af.

Die villa is versier in 'n unieke Afrika-styl met hout, klip, glas en metaal. Daar is 4 luukse slaapkamers met see-uitsigte en 4 badkamers, waarvan 3 en suite is.

Die villa beskik ook oor 'n biblioteek-area met 'n patio, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetarea met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n kaggel en lieflike berg- en see-uitsigte. Daar is 'n terras en braaigeriewe buite.

Ander geriewe wat beskikbaar is, sluit gratis WiFi, DStv en 'n skoonmaakdiens van Maandag tot Vrydag in. Veilige parkeerplek word voorsien vir 2 voertuie en daar is ook ander parkeerplek van die straat af vir addisionele voertuie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Aqua gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za