Villa Ashbourne

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Ashbourne is 'n nuut opgeknapte, prentjiemooi selfsorgkothuis net 'n entjie se stap van die gesogte dorpie Franschhoek se middedorp af. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, gesin of groep vriende op soek na ruim, smaakvolle verblyf in Franschhoek.

Villa Ashbourne bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 dubbelkamers. 2 van die kamers het splinternuwe stortkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en daar is 'n addisionele kleedkamer.

Die fraai plaaskombuis is toegerus met moderne geriewe soos 'n skottelgoedwasser en oond, en langsaan is 'n eetarea met 'n eetkamerstel vir 6. Die kothuis het 'n ruim dubbelvolume-sitkamer met 'n DStv en Franse deure na 'n roostuin. Daar is ook 2 terrasse.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Ashbourne sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Ashbourne gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za