Villa At The Dam
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ivanstreet 994, Grootfontein, Rietvlei View, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Villa At The Dam is in Rietvlei View Country Estate geleë. Dié lodge bied 'n rustige wegbreek en is by 'n dam geleë. Dis die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die lodge beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 7 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en 'n stort en die ander badkamer het 'n toilet.
Die moderne, plaasstyl-oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die lodge maak van 'n rugsteunkragstelsel gebruik en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Hierdie verblyf word deur die natuur omring en het 'n oorvloed voëllewe, soos die visarend. Daar is 'n boma langs die dam.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa At The Dam sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Ivanstreet 994, Grootfontein, Rietvlei View, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ivanstreet 994, Grootfontein, Rietvlei View, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom