Villa Bianca

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Bianca is gerieflik geleë in Oranjezicht aan die voet van Tafelberg Nasionale Park, en bied 'n gasvrye tuiste vir gaste. Ons het 6 ruim suites waarin gaste in die luuksheid van 'n boetiekgastehuis tuisgaan. Algehele privaatheid en persoonlike diens puik diens is gewaarborg.

Villa Bianca stel gaste in staat om die stad in al sy glorie te ervaar. Gaste kan hulself verlustig in die uitsigte op Tafelberg en Leeukop van die swembad-dek af, die uitsigte oor die stad vanaf die terras by suite 1 en 2 is ook asemrowend.

Al die suites het toegang tot 'n sondek en 'n swembad met braaigeriewe. As enige van ons gaste langer wil vertoef is daar ook 'n volledig toegeruste kombuis beskikbaar.

Ons dienste sluit vervoer na die lughawe, komplimentêre WiFi, satelliet-TV en 'n Kontinentale of volledige Engelse ontbyt in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Bianca gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za