- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroder-straat 2A, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Villa Borghesi is 'n pragtige gastehuis wat lekker sentraal in Upington geleë is naby die Oranjerivier se oewer. Ons is naby die middedorp en 10 minute se ry van die lughawe af, ideaal vir sakereisigers. Dis ook ideaal om as basis te gebruik om besienswaardighede in die omgewing te verken.
Ons bied verblyf in 3 gerieflike, ruim en suite-kamers met privaat ingange. 1 kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die ander 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed. Geriewe in die kamer sluit die volgende in: lugversorging, DStv, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.
Villa Borghesi is naby verskeie restaurante en winkels. Die Kalahari Mall en Desert Palace Casino en Oord is net 15 minute van ons af. Die Eiland Oord, waar die Kalahari Kuierfees jaarliks plaasvind, is net aan die anderkant van die rivier.
Upington is 1 en 'n half uur se ry vanaf die Augrabies Nasionale Park wat spog met een Suid-Afrika se mees aanskoulike watervalle. Die landskap is baie dor, maar die grond is vrugbaar en landbou word hier beoefen. Die area is veral bekend vir sy uitvoerdruiwe, rosyntjies en wyn wat op die uiters vrugbare vloedvlaktes van die Oranjerivier verbou word.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Schroder-straat 2A, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink Villa Borghesi het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroder-straat 2A, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom