LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Botanica | LekkeSlaap
+40

Villa Botanica

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Villa Botanica
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charleen F - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en rustige akkommodasie .

Eenheid is lekker groot en kamer was baie netjies en skoon. Eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Jacques V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Besigheidsreis

Fantasties.

Kamer was groot, bed was van goeie kwalitiet, badkamer is nuut, het baie veilig gevoel. Ontbyt was lekker. Naby aan alles.

Pieter D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterrende diens.

Het baie moeite gedoen vir ons en die ander fietsryers. Volledige, baie mooi kamers, privaat en al die TV-kanale!

Amanda K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Ons verblyf by Villa Botanica was baie aangenaam. Ons sal vir seker weer volgende jaar van hulle gebruik maak.

Andrew V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brillant rooms and bed.

The room was fantastic.

Petrolene L - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrolene L
Gesin met klein kinders

Verblyf vir die 94.7 fietswedren.

Dit was 'n great omgewing. Die kinders was mal daaroor! Sodra die volgende 94.7 bevestig is, bespreek ek beslis my plek. Almal was baie behulpsaam toe ons vra. Die eetgeriewe was byvoorbeeld toegesluit.

Walter V - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter V
Besigheidsreis

Lovely people, lovely place.....almost like home

One of the best guesthouses I have ever stayed at :)

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rena-weg 119, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeuGlKJwAX3nmnbNXWbJeM5NX7GzebibP5TKFyBVXTR6ea9eC4S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 119 Rena Road Kyalami 1684 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.981213177718 28.048591911793
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!