Villa Bothania

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Bothania Guest House is in Modimolle geleë. Besienswaardighede in die area sluit Waterberg Zipline Adventures, Koro Creek Gholflandgoed, Aardwold Adventures en Bateleur Natuurreservaat in.

Verblyf bestaan uit 6 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke dubbelkamer het 'n dubbelbed en stapelbeddens, en 2 slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die gesinskamer het slaapplek vir 8 gaste en het 2 stapelbeddens met 'n enkelbed bo en dubbelbed onder, asook 2 ekstra stapelbeddens. Die sesde kamer het 2 driekwartbeddens. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, yskassie, TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis WiFi en onderdakparkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit swem, gholf, 4x4- en staproetes, wildritte en valskermspring in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Bothania gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za