Ballito Akkommodasie by Villa Capri Guest House | LekkeSlaap
+36

Villa Capri Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Villa Capri Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Herman M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M
Gesin met klein kinders

Villa Capri Guest House is 'n baie lekker plek

Goeie diens, kos en gasvryheid. Ek beveel hulle graag aan!

Villa Capri Guest House's terugvoer

Baie dankie Herman vir jou goeie resensie. Ek is so bly dat julle dit geniet het, en ek hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Tersia
Villa Capri Gastehuis

Villa Capri Guest House
Steve B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Steve B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tersia runs an excellent setup!

Had a great stay with very good breakfasts. Staff were friendly, Tersia is a superb hostess!

Villa Capri Guest House's terugvoer

Thank you so much, Steve, for the good review. I am glad that you enjoyed your stay, we hope to see you again.

Regards,
Tersia
Villa Capri Guesthouse

Villa Capri Guest House
Madia O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Elke oggend 'n lekker ontbyt gekry. Die kamers was elke dag skoongemaak. Die ligging van die gastehuis was perfek vir ons, want dit was loopafstand van die see en restaurante af. Ons sal definitief weer daar bly.

Elmarie W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Five star.

Tersia, the host running the guest house, is a gracious and friendly host. The breakfasts are absolutely superb. The place is very clean and secure. Anyone wanting a peaceful holiday will not be disappointed. We will definitely visit the place again.

Villa Capri Guest House's terugvoer

Thank you Elmarie for the good review. I am glad that you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Regards,
Tersia
Villa Capri Guesthouse

Villa Capri Guest House
Wimpie G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie G
Besigheidsreis

Voldoen aan vereiste.

Alles goed, voel net prys was hoog, maar verstaan dit was langnaweek.

Ernest L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed uitgerus, prentjiemooi met uitstekende gasvrou.

Ek het hier gebly vir 4 aande. Ek is baie beïndruk met die kamer (en badkamer). Alles is super netjies en skoon en die tuin is baie mooi. Dis lekker naby aan goeie eetplekke en ook 'n kort stappie van die hoofstrand. Die gasvrou is baie vriendelik en goed georganiseer. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Villa Capri Guest House's terugvoer

Goeie Middag Ernest,

Baie dankie vir jou goeie resensie vir my en Villa Capri, dit was baie aangenaam om julle hier te kon akkommodeer en ek is baie bly dat julle dit hier geniet het.

Groete,
Tersia
Villa Capri Gastehuis

Villa Capri Guest House
Alice S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alice S
Gesin met tieners

Staff are very friendly and helpful.

Service excellent. Tersia is a wonderful hostess. Weather was a bit windy and cloudy.

Villa Capri Guest House's terugvoer

Thank you very much Alice for the good review, and it was only a pleasure to have you here, I am very happy that you enjoyed your stay. Hope to see you in future.
Have a wonderful day.

Regards
Tersia Pretorius
Villa Capri Guesthouse (Ballito)

Villa Capri Guest House
Angelique D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay.

A great place with a great view, service and room.

Villa Capri Guest House's terugvoer

Thank you very much for the good review, It was only a pleasure to accommodate you at Villa Capri, and I am glad that you enjoyed your stay with us.

Have a wonderful day, looking forward in seeing you again at Villa Capri.

Regards
Tersia Pretorius
Villa Capri Guesthouse (Ballito)

Villa Capri Guest House
Johan B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met vriende

Vriendelike diens en 'n pragtige uitsig. Ons het dit baie geniet.

Ek sal beslis ander gaste aanraai om van Villa Capri gebruik te maak. Tersia het ons vriendelik verwelkom en fantastiese diens gelewer.

Villa Capri Guest House's terugvoer

Baie dankie Johan vir die goeie terugvoer ek waardeer dit baie, dit was n plesier om julle by Villa Capri te kon akkommodeer, en ek is baie bly dat julle dit geniet het, ek hoop ek sien julle weer binnekort by Villa Capri.

Geniet die dag.

Groete
Tersia Pretorius
Villa Capri Gastehuis (Ballito)

Villa Capri Guest House
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marion-weg Suid 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYWYxMThjLWJjMzAtNDJhNi04NjQ2LWRlNjRhMjEyNWJhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 22 Marion Road South Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.53772 31.21986
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za