4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Villa Casa 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamer-woonstel in die Casalinga Villa-kompleks in Mbombela (Nelspruit). Hierdie kompleks is ideaal geleë naby Mbombela (Nelspruit) se middestad en 27 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort-oor-bad.
Die woonstel het ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook gratis WiFi, ’n TV met Netflix en lugversorging.
Gaste het toegang tot 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en ’n wasgoeddiens teen ’n ekstra koste.
Die kompleks is 4,7 km vanaf die Mbombela-stadium en 1,1 km vanaf i'Langa Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lerato Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Villa Casa 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17a Koraalboom Avenue, Casalinga Villas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang