LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Cielo | LekkeSlaap
+11

Villa Cielo

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torquay-singel 25, Villa Cielo 16, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Cielo bied oornagverblyf op die eienaar se eiendom en is in Milnerton geleë, 'n woonbuurt van Kaapstad. Milnerton is naby die stadskern en het onverbeterlike uitsigte oor die hawe tot op Tafelberg, Signal Hill en Robbeneiland.

Verblyf is beskikbaar in 'n kamer in die eienaar se huis en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, ontbyt en parkeerplek in.

Milnerton is die ideale plek vir 'n wegbreek, met die strand, winkelsentrums en 'n gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Villa Cielo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Torquay-singel 25, Villa Cielo 16, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torquay-singel 25, Villa Cielo 16, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxahtDpLcXjnMiiCmKoMnDWCNzwGdr9dbVBgx0SeAyBioC49uyl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 25 Torquay Close 16 Villa Cielo 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.80789276632 18.504054261412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!