Villa Ciesta Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

CIESTA beteken 'om 'n slapie te neem' ( of 'n uiltjie te knip!) en beteken dieselfde as die soortgelyke woord SIESTA in Italiaans.

Villa Ciesta is 'n selfsorg-gastehuis wat sentraal geleë is in die stil Malabar, 'n voorstad van Port Elizabeth. Dit is naby die lughawe, alle noodsaaklike geriewe, en 6 km van die Nelson Mandela Sokkerstadion af.

As jy kan kry om 'n middagslapie te neem, beteken dit jy voer 'n gemoedelike en waardevolle bestaan. Kom ontspan en droom by VILLA CIESTA!

Gaste kan kies tussen:
* Dubbelkamer met slaapplek vir 2
* 2-enkelbedkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste per kamer
* Gesinskamer vir 5 gaste per kamer

100% Halaal-ontbyt/aandete is op versoek beskikbaar.

'n Keuse tussen oopplan-, een-,twee- of drieslaapkamer-eenhede met en suite-badkamers is beskikbaar.

FASILITEITE:

* Privaat en suite-badkamer
* Afstandbeheerde televisie
* Waaiers
* Volledig toegeruste kombuis
* TV in sitkamer

DIENSTE:
* Babaoppassersdiens
* Motorhuur-spoedaflewering
* Safari-toere (bv. na die Addo Olifantpark, Schotia, Shamwari)
* Volledige Engelse ontbyt
* Middag- en aandete
* Wasgoeddiens
* Swembad (gastehuis)
* Konferensie / onthale (gastehuis)
* Daagliks skoonmaakdiens van kamers
* Veilige parkeerplek (bykomende fooi)

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Ciesta Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za