Villa da Lucia
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbras-laan 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa da Lucia is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in St. Lucia, KwaZulu-Natal. Dit is sentraal geleë.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Dit lei na die onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai.
Gaste het toegang tot die tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby St. Lucia se winkels en restaurant en 33,9 km vanaf Cape Vidal.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Steenbras-laan 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbras-laan 16, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal