Villa Danell Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Danell Guest House is in Prieska geleë, halfpad tussen Kimberley en Upington in die Noord-Kaap. Ons bied puik oornagverblyf vir reisigers wat op pad is na Namakwaland, Namibië en die Kgalagadi-oorgrenspark.

Ons het dubbelkamers en enkelkamers, elk met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Verder het elke kamer lugversorging, WiFi, 'n TV met DStv (Hotelpakket), koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Ons glo ontbyt is die belangrikste maaltyd van die dag, so hier by Villa Danell word elke gas bederf met 'n stewige gesonde ontbyt bestaande uit jogurt, vrugteslaai, ontbytgraan, brood, spek, eiers, tamatie, kaasworsies en sampioene. Middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en die gastehuis het 24 uur per dag deur middel van kameras gemonitor.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Danell Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false