Douglas Akkommodasie by Villa de Ghaap Guesthouse | LekkeSlaap
+34

Villa de Ghaap Guesthouse

26 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R670 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa de Ghaap Guesthouse is geleë waar die Oranje- en Vaalriviere mekaar ontmoet in die rustige Noord-Kaap. Gaste sal 'n unieke kombinasie van Indonesiese versiering en Suid-Afrikaanse gasvryheid gedurende hul verblyf ervaar.

Ons bied rustige verblyf met geriewe soos lugversorging, DStv en WiFi op die perseel. Daar is verskillende tipes kamers om van te kies vir diegene wat net deur Douglas ry of vir 'n sakereis wat 'n rukkie lank hier moet vertoef. Ons het enkelkamers, 2-enkelbedkamers, gesinskamers, dubbelkamers en luukse kamers.

Villa de Ghaap Gastehuis bied ontbyt, aandete en ontbyt- en middagetepakkies op versoek.

Ons kan doendinge, soos wildritte, visvang-uitstappies, gholf en uitstappies na die rivier en die diamantmyn vir jou reël. Jy sal sien dié dorp het baie om te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Villa de Ghaap Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Villa de Ghaap Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Douglas Karoo Noord-Kaap
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Vanaf R670
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Loch Roperstraat 1, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARno7RPxBbuMHcTYsUC36YfYPWij19MNh4CpxoEWQCI3v5ArNwT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R670  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1 Loch Roper Street Douglas 8730 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -29.058964472095 23.789423704147
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za