Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa de Karoo Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Villa de Karoo Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Cornelia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Baie lekker.

Baie lekker oor geslaap. Sal weer daar oor slaap in die toekoms. Baie lekker stoep na die lang ry om op te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig gehad het.

Het die Weskaap gaan toer met my motorfiets, was 'n oorslaapplek voordat ek Swartberg Pas gaan ry het. Alles gehad wat ek nodig gehad het. Gasvrou het seker gemaak dat ek alles gehad het wat ek nodig gehad het. Kan beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Baie vriendelik en 'n heerlike ontbyt. Ons boere mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike en oulike gasvrou. Heerlike ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa de Karoo Guest House se terugvoer

Dankie Cecile, was heerlik om julle hier te he, ons hoop ons sien julle gou weer. Dankie vir julle ook. Mooi bly en pas julself mooi op. Groete, Werner en Zelda

Villa de Karoo Guest House
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 174, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd8a35f152c9433cfaa2e3cd2d06e0dbd572d7dc5c83c3ad562d47f63275aba85c5b7a7d531e215162b0ba1b642df1239fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 174 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.58902854807 22.193623719643