Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa De Luxe

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calais-straat 5, Franschoek, 7680, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R22 222 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa De Luxe is ’n luukse selfsorghuis in die ouwêreldse dorpie Franschhoek. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis bied prentjiemooi uitsigte oor die wingerde, plase en die Franschhoekpas.

Hierdie moderne dubbelverdiepinghuis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en ’n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n ekstra lang koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het ’n ekstra lang koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens. Elke slaapkamer beskik ook oor ’n aantrekkamer met ’n skoonheidskassie met ’n haardroër, luukse japonne, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n stort en bad. Daar is ook ’n privaat balkon om die uitsigte te geniet.

Die villa het ’n ten volle toegeruste kombuis met handelsmerk-toerusting, gereedskap, eetgerei en breekware waar die professionele sjef etes vir jou kan voorberei. Die oopplan-leefarea lei na die binnehof wat ’n groot natuurlike houttafel het langs die 13 m-swembad.

Daar is ook ’n tweede leefarea op die boonste verdieping van die villa wat ’n kaggel het. Die villa beskik ook oor ’n kamer met gimnasiumtoerusting, gratis vinnige WiFi, Netflix en veilige parkeerplek.

Villa De Luxe is die ideale basis om die Kaapse wynlande te verken en is ongeveer 68 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa De Luxe sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Ligging

  • Calais-straat 5, Franschoek, 7680, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R22 222
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R22 222
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Calais-straat 5, Franschoek, 7680, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA541425465ba65d43b898dddf47bbf2f6fb8f2992b16caad79d6baeebf047401a8fcb901538f50d3f03078f5737a8b5741989?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 222 per nag (plek vir 6) 5 Calais Street Franschoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9082981 19.131125
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem