Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Del Sol Unit 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan en Hoek van Finnis-weg 155, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R783 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Del Sol Unit 10 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks. Dit is in 'n afgeleë area van Margate geleë, maar steeds stapafstand vanaf die middedorp. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand, visvangpier en 'n getypoel.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en braaigeriewe.

Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, kuierarea, 'n sauna en wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Del Sol Unit 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Marine-rylaan en Hoek van Finnis-weg 155, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R783
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R783
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan en Hoek van Finnis-weg 155, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa661041225fb3f74a17eefdf3af9a2d1b78fc2adb3c07365bb8d6c89ec0fd8b36eb16a18c14f1b17891226beb68939adbb06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R783 per nag (plek vir 4) 155 Marine Drive Corner Finnis Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.87097097507 30.365966586508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem