Ferreira Town Akkommodasie by Villa Delfini F6 | LekkeSlaap
+12
+12

Villa Delfini F6

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini F6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Delfini F6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Die woonstel is ideaal geleë in die veilige Villa Delfini-kompleks in Jeffreysbaai, wat direkte toegang tot die swemstrand bied. Die kompleks is gerieflik naby winkels en restaurante in die omgewing.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n tweede badkamer. Badgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat balkon met buitemeubels en braaigeriewe. Die woonstel is ook toegerus met gratis WiFi.

Die kompleks bied veilige onderdakparkeerplek op die perseel, sowel as 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Delfini F6 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Delfini F6
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Da Gama-weg, Villa Delfini F6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Delfini F6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Villa Delfini F6, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhf7IpHh2h0Q9RoOkw9sNHkGoP9k0Z2Ce4brwz3cp7HNAmnb9zP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Da Gama Road Villa Delfini F6 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.034787222741 24.930943843471
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za