Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Delfini U3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat gaste die volle bepalings en voorwaardes wat deur die instansie voorsien word moet aanvaar wanneer die bespreking gemaak word.
Villa Delfini U3 word via trappe bereik en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie,
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat gaste bedagsaam moet wees teenoor ander gaste en huurders in die kompleks.
Klere, handdoeke, ens. mag nie op mure, balkonne, reëlings of enige ander deel van die gemeenskaplike eiendom gehang word nie. Maak asb. van die klerehangers en wasgoedlyne gebruik.
Geen balspeletjies, die gebruik van skaatsplanke of die ry van fietse word op die eiendom toegelaat nie.
Daar is skadu-parkeerplek vir 1 voertuig en ekstra karre moet buite parkeer. Daar is parkeerplek vir ’n sleepwaentjie in spesifieke areas.
Harde musiek, geraas, partytjies en steurings word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 07:00 gehandhaaf word.
Weens waterbeperkings, moet gaste asb. nie water buite die swembad mors nie.
Maak seker dat die swembadhekkie behoorlik toegemaak word en kinders onder 12 moet ten alle tye onder ouers se toesig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 137, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65835103743f4c4f6bd52146ad71ad76c329565d5325233445115b50d3bee84c1b0db0c6a7c72441ecb116f8b3a995cf07eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 137 Da Gama Road Ferreira Town 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0365045 24.9301435
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem