LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Eike | LekkeSlaap
+67

Villa Eike

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Eike is op die eienaars se erf in Grabouw geleë. Die woonstelle het elkeen 'n uitsig oor die Grabouw- en Elginvallei. Dit is die perfekte plek vir diegene wat verblyf weg van die besige stadslewe soek.

Verblyf word in 4 woonstelle aangebied, waarvan 2 selfsorgverblyf bied en die ander 2 net slaapplek bied. Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste en die ander 3 eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie, en 'n paar het ook 'n sitarea. Geriewe sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die Elginvallei bied die geleentheid vir bergfietsry, voëlkyk, baars- en forelhengel, kloofklim, voetslaan, wynproe en kunsvlieghengel. Villiersdorp, Houw Hoek, Botrivier en die Kogelberg Natuurreservaat kan maklik bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Villa Eike
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Eike het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJvFiA6ljFOk7KNEbFOateVxMTyUUnZjbzOvECBLnHYFBj61bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Eike Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.153401329345 19.015801863191
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!