Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Finesse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 39 resensies vir Villa Finesse
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Pieterjl V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieterjl V
Gesin met tieners

Aandag is nodig.

Ek dink daar sal aandag gegee moet word aan die volgende: Waterdruk, daar loop slegs 'n dun straaltjie water uit die krane wat dit nogal frustrerend maak om te stort of 'n bad te neem. Die geiser sal moet gestel word sodat daar warm water beskikbaar is, die water word warm. Ek sal aanbeveel dat daar lugversorging in die kamer geïnstalleer word met 'n voorafbetaalde meter sodat gaste die keuse het om lugversorging teen ekstra koste te gebruik. Dit was baie warm en die waaier maak slegs 'n geringe verskil om 'n goeie nagrus te kry. Die matrasse op die beddens is deurgele en baie ongemaklik. Die diens is egter baie goed, met ons aankoms het die ketel nie gewerk nie, maar daar is vinnig 'n plan gemaak om die probleem reg te stel. Die plek het baie potensiaal, maar daar sal bietjie aandag aan gegee moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Omolemo T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Omolemo T
Saam met vriende

It was an unpleasant stay.

We waited for about 20 minutes outside, ringing the bell at the gate and calling the number displayed outside, but no one responded. We honked and shouted, and as a result, we were late for the event we were attending. The place was not clean, and the person who eventually assisted us was not very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roehan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Roehan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Geen warm water. Beligting is baie swak. Kamer is vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Egbert V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Egbert V
Besigheidsreis

Will never go back.

No hot water as the geyser is set to only come on very late the afternoon. After a long day of travel you want to shower. Here you have no hot water until about 7 at night. Hardly any lights so dark in the room. It is impossible to read at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tebogo M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful stay.

Will definitely visit for more days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnelle D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie.

TV in ons kamer het egter nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berto D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berto D
Gesin met tieners

Value for money, although facility has a few things needing attention.

Shower door was almost impossible to open without breaking something. Pool was murky and not inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie aanbeveelbaar indien jy jou rus nodig na 'n lang reis.

Die gastehuis is direk langs 'n sports bar, die musiek het gedreun tot vroeë oggend ure. Ander gaste wat daar ingeboek was het tuis gekom kort nadat die musiek bedaar het, en dadelik na die swembad beweeg, verder alkohol gebruik, hard gelag en gesels en rommel langs die swembad gestrooi. Ons kom die hele nag nie slaap nie. Verder was een van ons kamer se lugversorging buite werking, toe ek dit aanmeld, het die eienaar my mee gedeel dat hulle adverteer nie lugversorging nie, ek moet noem dat ek toe weer op die webtuiste gaan kyk het en wel die lugversorging gesien het. Die kragtoevoer is heeltemal onaanvaarbaar, mens kan net een elektriese item op 'n slag aanskakel, anders skop alles af. Ek sal nooit weer daar bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis nie vir ouer mense nie, die geraas in die omgewing was ondraaglik.

Ons het vroeg opgedaag en die jong man by ontvangs was gaaf genoeg om ons in te boek teen 12:45, wat voor inboektyd was. Die een kamer se lugversorging het nie gewerk nie. Toe ek dit rapporteer, het die eienares my meegedeel hulle adverteer nie lugversorging nie, maar dit sê wel so op die webtuiste. Die gastehuis is direk langs 'n sportkroeg. Daar was harde musiek Vrydag- en Saterdagnag tot in die vroeë oggendure. Saterdagoggend 05:05 is ons wakkergeraas deur 'n geselskap van 4 gaste wat in een kamer langs ons was. Hulle het geswem, ingespring en luidkeels gesels met mekaar. Sondagoggend was ons weereens kort na 5:00 wakker geraas deur harde musiek vanaf 'n onbekende oord. Die gastehuis is geleë langs hoofpad op pad na Mafikeng en die swaar voertuie loop onophoudelik daar verby. Oorkant die nasionale pad is daar 'n treinspoor waar gereeld treine loop. Beslis nie aanbeveelbaar as mens jou rus nodig het om 'n lang reis tussen SA en Botswana moet onderneem nie. Die personeel daar is baie vriendelik en hulpvaardig. Die gebou is 'n bietjie oud en vervalle, baie fixtures in die badkamer val af as mens daaraan raak. Die elektriese toevoer was ook nie op standaard, want as slegs die yskas aan is en mens skakel die ketel ook aan skop die ketel se skakelaar af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Besigheidsreis

Baie professionele en vriendelike diens.

Is baie vriendelik ontvang. Ontbyt is op die grasperk vir my bedien. Het heerlik geëet en was uitgerus vir die lang pad wat voorlê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delarey H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delarey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige nagrus.

Lieflike tuin en lekker omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename mense en rustige atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan B
Saam met vriende

Foto's op webtuiste dui nie gehalte van akkommodasie aan nie.

Tuin is pragtig en goed versorg, maar wat werklike akkommodasie betref, baie teleurstellend. Tafellampe (3x) het nie een gewerk nie. Skuif toe meubels weg om te kyk of dit ingeprop/aangeskakel is. Kon toe sien dat die plek baie lanklaas behoorlik skoongemaak is. Die plek was vuil! Stof het agter meubels en onder bed dik gelê. Ligte het toe aangekom toe ons gekla het. Blykbaar probleem met muurproppe. Beligting is ontoereikend. Die oopplan-badkamer en toilet het ons nie aangestaan nie. Die toiletsitplek was ook gebreek (sitplek en ring). Die bestuurder/eienaar en vriende het tot sowat 02:00 lawaaierig gesit en kuier. In die straat af is die gedoef-doef van musiek in 'n kroeg gehoor (besef dat gastehuisbestuur waarskynlik geen beheer hieroor het nie). Die hele ervaring was grillerig. Kon nie wag om daar weg te kom nie. Aanwesige bestuur het ook geensins 'n poging aangewend om die volgende oggend kontak te maak om te hoor of daar enige probleme was tydens ons verblyf nie. Baie onaangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay.

Die personeel kan meer met gaste, ontbyt en aandete word nie gevra of kliënte wil hê nie, gasvrou was nie eers 5 min met ons nie, dis of sy haastig was. Die bed was nie baie gemaklik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n baie mooi plek en gerieflik.

Die kamers is lekker groot en goed toegerus. Die tuin en swembad is pragtig en baie rustig. Ek en my man het dit baie geniet daar en sal weer daar bly as ons kan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese en baie oulike plekkie.

Ek sal enige tyd weer by Villa Finesse bespreek as ek in Swartruggens area kom. Dit is naby die dorp en op die hoofroete na Zeerust geleë. Van die kos kan ek niks sê nie want ons is die volgende dag vroeg uit en het nie van dit gebruik gemaak nie, maar ek glo dat dit ook van uitstekende gehalte is. Die diens met aankoms was vriendelik en warm. Dankie vir die nag se rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cashane G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cashane G

Villa Finesse is die lekkerste plekkie om te kom bly as jy net wil oornag vir so paar dae.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met vriende

Enjoyable stay.

Enjoyable place to stay and sleep over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Besigheidsreis

Het lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met vriende

Baie bekostigbaar en goeie diens.

Ons het die verblyf regtig geniet en die diens was uitstekend, het baie tuis gevoel. Al punt wat wel aandag kan geniet, is om lugversorging te vervang met groter doeltreffender modelle. Ons kamer s'n het nie lekker gewerk nie. Verder geen probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens, baie netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met vriende

Beslis aan te beveel!

Baie gerieflik en 'n ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato K

I would not recommend to someone who wants self catering, but one who wants B&B.

I was not happy with the fact that I requested self catering accomodation and only to find out its not. There was no kitchen and our food went off because we had nowhere to put it. They did not try hard enough to assist us with the food and as a result we threw away our food. I feel that we were misled into thinking we could cater ourselves

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met vriende

Baie goeie verblyf!

Jenny is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke E - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer. Rustige plek!

Was baie lekker by Villa Finesse. Sal definitief weer besoek kom aflê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina O - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ruim kamer met bad, stort, TV ens.

Ons het baie lekker geslaap. Die kamer is netjies en ons kon vroeg die volgende dag ry sonder om vir iemand te wag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike, rustige naweek!

Lekker rustige verblyf. Ons is aangenaam verras deur die kwaliteit en rustigheid van die gastehuis. Die pragtige tuin was 'n bonus. Dit was vir ons die ideale stop tussen ons tuiste in die Vrystaat en Sun City, waar ons Skouspel gaan kyk het. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige aand om die vuur saam met goeie geselskap.

Ons het daarvan gehou om alleen gelos te word. Nadat ons betaal het, kon ons kom en gaan soos ons wou. Die mooi tuin en rustige kameratmosfeer het ons geniet. Daar was vroeer die middag lawaai van die 'bure' maar teen skemer was die lawaai oor en ons het 'n vuurtjie gemaak voor ons kamerdeur wat op die tuin uitloop. Ons het die privaatheid waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin H - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin H
Gesin met klein kinders

Great value, lovely guesthouse

Good value for money, friendly helpful service & a beautiful guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvin Y - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Calvin Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort and relaxation

Not very difficult to find, not much interaction with the staff there, but it is a very great experience with a relaxed atmosphere. Thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyo S - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo S
Saam met vriende

The place was fantastic

Hardly any customer interaction, but its a beautiful place, very homely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josephina L - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time

The place is in a convenient location, quiet and lovely. I would recommend it to anyone who is looking to visit swartruggens and surrounding places. Most attractive places are nearby and you would save a lot by staying and villa finesse. thank you for keeping us safe and accommodating us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sikhusungu K - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sikhusungu K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect, hospital was professional

I even enjoyed the bath with the sort of chair, since I usually use a shower.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marishca V - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marishca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A splendid time!!

I would recommend Villa Finesse as appealing to everyone. The experience there was wonderful, the service was excellent, and everything was neat. It offers a friendly environment, and my thanks to all for the great stay!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon W - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantstic, great value for money!

What a fantastic establishment to stay it, very comfortable and clean. It was every thing i expected and more. A little far from Sun City - the drive back was hectic. Thanks for the hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa S - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really lovely place

I enjoyed the "homely" atmosphere of Villa Finesse. It's lovely and in a quaint location, perfect for getting away from the city life, and enjoying a small town atmosphere. I must also add that Jenny is a very good hostess, and the place is immaculate and has stunning décor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Potgieter-straat 5, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyqAl4kcyAcnC5MmJ01PksNnVHWuLhV7Qu44lDjm3EAlxlFWxUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 39 5 1 4 5 Hendrik Potgieter Street Swartruggens 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.65199259636 26.683346305557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem