6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Main Road, R 102, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa G28 Selborne Golf Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n villa in die Selborne Gholflandgoed wat net 3 km van Pennington af is. Hier kan gaste die sonsondergang en verskeidenheid voëls van die stoep af waardeer met 'n uitsig oor die pragtige gholfbaan.
Die villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die villa bied oorgenoeg kasspasie, linne, swem- en badhanddoeke. Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane, staproetes, swembaddens en 'n kinderspeelarea.
Die villa is ideaal vir 'n gesin of 2 en is nie geskik vir groepe met meer as 6 volwassenes nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Old Main Road, R 102, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa G28 Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Main Road, R 102, Selborne Golf Estate, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang