Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Gayllia 1

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newsel-straat 11, Selection Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Gayllia 1 is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Selection Beach, Umdloti, net 300 m van die strand af.

Die huis, wat 'n uitsig oor die see bied, beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, 'n stoof en oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die kombuis lei na 'n binnebraai-area, die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en internet is beskikbaar.

Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste per dag en op versoek beskikbaar.

Umdloti bied verskeie aktiwiteite soos branderplankry, seilplankry, jetski, visvang, dolfyn- en walviskyk, swem, voëlkyk by die Mount Moreland Swallows, mikrovlugte, gholf en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Gayllia 1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Villa Gayllia 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 2

Ligging

  • Newsel-straat 11, Selection Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Gayllia 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newsel-straat 11, Selection Beach, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d6e1603801235b4691836bc73e7ad560fc2a347fe0d4ab9fd2706fedee6d1cb8ff363e8b189fc3c544de9a91e29d7405426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 11 Newsel Road Selection Beach 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.676760138234 31.113583517041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem