LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Grande Gastehuis | LekkeSlaap
+48

Villa Grande Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Grande Gastehuis is 'n elegante huis in die prentjiemooi dorp Stellenbosch. Die huis is gerieflik geleë naby restaurante, winkels en besienswaardighede.

Die pragtige Toskaanse villa bied verblyf in 11 smaakvol versierde kamers. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n TV, DStv, lugversorging, 'n telefoon, koffie- en teemaakgeriewe en 'n verwarmer. Een van die luukse kamers het 'n kaggel en die ander een 'n privaat balkon.

Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, 'n kroeg en 'n eetkamer. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Eikestad Mall, De Zalze Gholfklub, Jonkershoek Natuurreservaat, wynlandgoedere, swembad, voetslaan, perdry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Villa Grande Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Grande Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViOGQwZmQxLWVhMDMtNDQ4Mi05NWJiLWU5NzBkOTlhZTRhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 1 Keerom Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.938250886366 18.865925548598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!