LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Grande Gastehuis | LekkeSlaap
+48

Villa Grande Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Villa Grande Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kristi B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent hospitality! Good restaurant and winery recommendations. Very professional.

Best hospitality. The staff is very kind and accommodating. They even upgraded our room when we extended our stay. The actual guesthouse is tastefully decorated and situated in a lovely area. The outside roof patio boasts lovely views of the surrounding area (a lovely location to sit and enjoy a cup of tea).

Villa Grande Gastehuis's terugvoer

Dear Kristi,

Thank you for taking the time to write this wonderful review.

We are delighted that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you again soon.

Kind regards,

Villa Grande Team

Villa Grande Gastehuis
Henoe S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henoe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ligging, fantastiese ontvangs en deurlopende goeie diens ontvang.

Lieflike ligging met pragtige gebou en outydse afwerkings en deurlopende goeie diens. Wonderlike ervaring. Dankie.

Chantell R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell R

Pragtige plek.

Sal beslis weer daar bly!

Renate V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ongelooflike goeie diens en vreeslike vriendelike, hulpvaardige personeel. Gerieflike beddens en goeie kwaliteit beddegoed. Heerlike ontbyt. Loopafstand van die besigheidsentrum. Baie veilig.

Villa Grande Gastehuis's terugvoer

Geagte Mev. van Dyk,

Baie, dankie vir die wonderlike terugvoering.

Dit is altyd lekker om so 'n wonderlike resensie te lees.

Ons hoop julle bespreek gou weer by ons.

Vriendelike Groete
Villa Grande

Villa Grande Gastehuis
Leoni K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aan te beveel, heerlike bed en beddegoed, perfekte ligging. En vele meer.

Sien sterre.

Susan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.

Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat 1, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViOGQwZmQxLWVhMDMtNDQ4Mi05NWJiLWU5NzBkOTlhZTRhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 1 Keerom Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.938250886366 18.865925548598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!