Villa Jana Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 12 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 60 gaste (op die meeste). Die gastehuis is net 35 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Ses van die twaalf kamers het direkte toegang tot die tuin en elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, lessenaar, lugversorging, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar in die gastehuis se gemeenskaplike areas.

Geriewe: kinderoppasdiens, wasgoeddiens, parkeerplek op die perseel en rolstoeltoegang. Ontbyt word elke oggend in die ontbytkamer bedien. Die plaaslike restaurante is minder as 'n kilometer van die gastehuis af en Grove- en Menlyn-winkelsentrum is onderskeidelik 5 en 15 minute se ry van Villa Jana af.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Jana Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za